huppelland.co.za - Huppelland – Pre-primêr

Example domain paragraphs

Welkom by Laerskool Jan van Riebeeck se pre-primêre skool, die kleurryke Huppelland.

Huppelland het sy deure in 1947 vir die kleuters van Kaapstad oopgemaak. Die pragtige kleuterskooltjie is geleë aan die voet van Leeukop met die mooiste uitsigte oor Tafelberg en Seinheuwel. 

Ons kleuters is bevoorreg om ‘n pragtige, geborge omgewing te hê waarbinne hulle kan leer en die wêreld deur al hulle sintuie kan ervaar. 

Links to huppelland.co.za (2)