jvrprim.co.za - Laerskool Jan van Riebeeck | Wees Uself

cape town (1021) primary school (465) afrikaans (91) kaapstad (16) laerskool (10)

Example domain paragraphs

Select Page

Welkom by Laerskool Jan van Riebeeck

Die gevoel van ’n plattelandse skool in die middel van ’n bedrywige wêreldstad – aan die voet van die ikoniese Tafelberg. Dis Laerskool Jan van Riebeeck – al vir 100 jaar die plek waar Afrikaanse kinders hulself kan uitleef. Hier word diversiteit gevier en elkeen se uniekheid en kindwees omarm.