stapdiecamino.co.za - Stap die Camino – Camino de Santiago & Other Pilgrimages

Example domain paragraphs

Pelgrimstogte. Eeu oue tradisies vind weer herlewing in die 21ste eeu

‘n Pelgrimstog, het die vermoë om jou lewe ingrypend te verander en te verryk. Miskien is dit omdat jy gaan reis met ’n doel, of dalk is dit die duisende jare se gebede wat al deur miljoene ander pelgrims op ‘n spesifieke roete gebid is. Hoe dit ook al sy, of jy die Camino de Santiago (Spaanse pelgrimstogte) Via Francigena (in Itlië), Via Podiensis (Frankryk) of die Pelgrimstog van Hoop (in Suid-Afrika) gaan stap.... pelgrimstogte maak gesond, nuut en vry!

Die ‘Camino de Santiago’ of ‘Weg van St Jakobus’ is die Pelgrimstog wat uiteindelik eindig by die katedraal van Santiago de Compostela in Galicia, Noord-Wes Spanje. Legende het dit dat hierdie Jakobus se sendingsroete was, en dat hy uiteindelik in Santiago, die eindpunt van die Camino begrawe is. Pelgrimstogte het altyd ‘n “Kilometer 0” ‘n eindpunt – die plek waarheen jy oppad is. So is die Vatikaanstad de Via Francigena se Km 0 en aankoms by die ligtoring van Agulhas die Pelgrimstog van Hoop se laaste paar

Links to stapdiecamino.co.za (3)