wegojourneys.com - Tours to Israel & Beyond Tours

Example domain paragraphs

Since 2007, Yolandi van der Wath has assisted adventurous South Africans on their travels and pilgrimages, to the places of the Bible.  Come experience this adventure with her!

UPCOMING TOURS & INFORMATION SESSIONS 2023

TESTIMONIALS Yolandi, die eerste besoek aan Israel was fantasties, maar tog baie oorweldigend. Die tweede keer in Israel het die legkaart vir my inmekaar begin pas en kan ek vir enige iemand wat kan, aanbeveel om Israel vir die tweede keer te besoek. My dank ook aan Willem Botha wat totaal onbaatsugtig sy kennis met soveel passie gedeel het. Julle is lieflike instrumente in God se Hand!