ngkerkgroblersdal.co.za - Welkom | NG Gemeente Groblersdal

Description: This page covers the topics NG, GEMEENTE, GROBLERSDAL, GEMEENTE, VISIE, Skrif, Kruis, kerk, Jesus and

jesus (7674) kerk (410) gemeente (355) visie (104) ng (86) kruis (9) groblersdal (7) skrif (2)

Example domain paragraphs

09:00 Erediens -10:05 Kategese

Die gemeente se visie is gebaseer op die oortuiging dat in Christus Jesus ons iets van die komende koninkryk van God kon beleef. Daarom is dit ons doel om die beginsels en waardes van dié koninkryk uit te leef en uit te straal na die wêreld daarbuite! In ‘n neutedop is dit ons doel om vir mense ‘n idee te gee van hoe dit lyk wanneer God se wil op ‘n plek heers.

Boustene van hierdie visie: