kleinvallei.co.za - kleinvallei | Search Results | Nuus.net

Example domain paragraphs

Afrikaanse Nuus, Radio & Info

Hierdie is ‘n baie belangrike skrywe waarin ek gaan poog om die situasie in Kroningspark, Munsieville en Kleinvallei na die beste van my vermoeë aan julle te verduidelik sodat die wat wil help, waar en hoe dit ookal is, bewus kan wees van presies wat daar aangaan en hoe om sinvol betrokke te raak. Op.. Continue reading…

Die droom van ’n veilige tuiste aan die Wes-Rand waar wit haweloses hulself kan onderhou, lê aan skerwe nadat Sunette Bridges, wie se geesteskind dié projek was, haar daaraan onttrek het. Die eertydse sangeres woon deesdae in Amerika saam met haar vyfde man, Chris Roets. Maar op Kleinvallei, die plaas naby Krugersdorp wat Bridges in.. Continue reading…