eloffsdal.com - Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Description: Eloffsdal Advent Sentrum is ‘n Sewendedag Adventiste Kerk (SDA) geleë in Eloffsdal, Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika. Ons glo in Jesus Christus, die Bybel en die Bybelse Sabbat. Ons het Bybel gerigte Christelike DVD’s gratis beskikbaar vir nuwe gelowiges/belangstellendes. Ons aanbid elke Saterdag (Sabbat) 9:15 tot 14:00. Kom aanbid saam ons.

Example domain paragraphs

Eloffsdal Advent Sentrum is \u2018n Sewende-dag Adventiste Kerk (SDA) gele\u00EB in Eloffsdal, Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika. Ons glo in Jesus Christus, die Bybel en die Bybelse Sabbat. Ons het Bybel gerigte Christelike DVD\u2019s gratis beskikbaar vir nuwe gelowiges/belangstellendes. Ons aanbid elke Saterdag (Sabbat) 9:15 tot 14:00. Kom aanbid saam ons.

Eloffsdal Advent Sentrum fokus om ‘n impak te maak in die Moot omgewing deur die hoop van Christus se wederkoms te verkondig met Bybelwaarhede wat mense se geloof en lewens versterk. Ontdek die betekenis van volkome rus soos verwoord op hierdie webblad.

Sewendedag Adventiste aanvaar die Bybel as die enigste bron van ons oortuigings. Ons beskou ons beweging as die resultaat van die Protestantse oortuiging Sola Scriptura – die Bybel as die enigste standaard van geloof en praktyk vir Christene.