diensplig.org - Diensplig: Hoekom stotter ons pa's so?

Description: "Een van die belangrikste boeke in Afrikaans wat die afgelope dekade verskyn het."

Example domain paragraphs

Vir dié van ons wat as deel van die Born Free generasie grootgeword het, is diensplig ‘n waas van grappies om ‘n braaivleisvuur, ‘n genadelose rugbyafrigter, stille bekwaamheid op ‘n jagekspedisie, ‘n vergete kitaarakkoord, uitbundige kameraderie by skoolreünies, ‘n gade se simpatieke blik, ‘n swyg, of ‘n uiting van: “My kind, dit het niks met julle uit te waai nie.”

P.W. het sy weergawe gehad. Vertel ons joune.

PW het sy weergawe gehad. Vertel ons joune.