braamklopper.co.za - BraamKlopper

Description: Toegang tot preke waardeur mense bemoedig en versterk kan word, sowel as waardeur hulle geestelik kan groei en `n beter perspektief kan kry op, die Bybel, geloof, die lewe, die dood asook op die lewe na die dood.

ds (372) rou (5) braam (4) klopper (2) braamklopper (1) braam klopper (1) ds braam (1) ds braam klopper (1) rouproses (1) verwerking van rou (1)

Example domain paragraphs

Braam is `n predikant sowel as `n pastorale terapeut wat spesialiseer in die proses van rou . Sy hoof fokus is om mense te help met die verwerking en hantering van hulle rou. Dit gaan oor rou na enige verlies maar ook spesifiek oor die proses van rou na die dood van `n kind, selfmoord, miskraam en stilgeboorte, gekompliseerde rou en aanverwante sake wat handel oor die dood.

Om mense bekend te stel aan beskikbare hulp en hulpbronne wat hulle kan help met die verwerking van rou. Ons fokus op twee hoof teikengroepe naamlik:

Verder wil ons deur hierdie webwerf vir mense toegang gee tot preke waardeur hulle bemoedig en versterk kan word, sowel as waardeur hulle geestelik kan groei en `n beter perspektief kan kry op, die Bybel, geloof, die lewe, die dood asook op die lewe na die dood.