baptistekerk.org - Baptistekerk Krugersdorp

Description: As jy opsoek is na `n God-gesentreerde, Jesus – gefokusde en Bybel – gefundeerde gemeente… Kom vind jou geestelike tuiste!

Example domain paragraphs

Your browser (Internet Explorer 8 or lower) is out of date . It has known security flaws and may not display all features of this and other websites. Learn how to update your browser .

As jy opsoek is na `n God-gesentreerde, Jesus – gefokusde en Bybel – gefundeerde gemeente… Kom vind jou geestelike tuiste!

As gemeente bestaan ons uitsluitlik om God te verheerlik. Ons verstaan tereg vanuit die Bybel dat alle dinge “uit Hom, deur Hom en tot Hom is..” (Rom 11:33 – 36). Alle dinge sluit ook die Baptiste gemeente van die HERE in Krugersdorp in! Vanuit hierdie besef dat God in en deur alles verheerlik moet word funksioneer ons as gemeente dan ook en ons vind ons vreugde daarin om God te behaag in elke faset van ons gemeente-wees.