amightywindafricaforyahushua.com - AmightyWind Afrikaans Webwerf

Description: AmightyWind Afrikaans Webwerf

Example domain paragraphs

Hierdie is ‘n wonderlike tyd, ‘n Heilige tyd wanneer ons die Suurdeeg verwyder uit ons huise en die tye onthou toe die Israeliete vrygemaak was van onderdrukking en slawerny in Egipte. Ons weet baie goed dat hierdie ‘n heenwysing was na wat sou kom en dit was ons Geliefde YAHUSHUA HA MASHIACH, die enigste perfekte Heilige offer Lam wat geslag was en wie gewillig SY lewe gegee het vir ons sodat ons, of Jood of Heiden, vrygemaak mag word van onderdrukking, slawerny, gevangenisstraf van sonde en van die hande

Die aand voor dit (1 April 2023) het ek die hele nag deur gespandeer deur te bedien aan ‘n paar geliefde susters in YAHUSHUA HA MASHIACH wat bemoediging en leiding nodig gehad het. Teen die tyd toe ek klaar was was dit 6vm en ek was gereed vir die bed. Ek het bly hoor wat geklink het soos ‘n baie harde hartklop geluid in my ore. Ek het gedink dat miskien was ek net moeg of onder stress en gedink my hart klop vinnig en baie hard daarom het ek dit geignoreer en het probeer om aan die slaap te raak toe die gel

Grace bid in Heilige Tale, huilende. O EK IS KWAAD! EK IS WIT VAN WOEDE! MY hart is bedroef vir mense – julle wat julself MYNE noem, proberend om verskonings te maak om nie MY Heilige Feeste hoef te hou nie! EK IS WIT VAN WOEDE! Hoe rou MY hart vir hierdie generasie! En jy MY dogter het MY toorn gevoel heeldag, my griewe. Julle mense wat MY feeste gehou het vir jare, HOE DURF JULLE MY VRA OF DIT REG IS AS JULLE SUURDEEG EET! JULLE MENSE WAT VERSKONINGS MAAK OM NIE HEILIGE FEESTE TE HOU NIE, HOE DURF JULLE!

Links to amightywindafricaforyahushua.com (4)