afrikaanslondon.co.uk - Alexander Skryf Afrikaans

Description: Learn Afrikaans blog study Leer Afrikaans language Skryf Afrikaans

london (13797) afrikaans (92)

Example domain paragraphs

Onlangs was ek terug in Amsterdam – of Mokum – na die pandemie. Op my laaste besoek in 2018 het ons Fokofpolisiekar gaan kyk en hierdie keer is die rede diselfde. Maar ‘n konsert is ‘n konsert en ek skryf nie goeie resensies nie dus sal ek min daaroor sê.

Cafe Papeneiland, ‘n beroemde en historiese bruine kroeg of brine café op Prinsengracht in Amsterdam

Die hele punt of doel is net om nog ‘n keer in die stad te wees. Ek verwys hoofsaaklik na die sentrum binne in die kring van die beroemde gragte. Die moderne voorstede lyk nie so tipies Nederlands nie. Dis rustig om langsaam die water in die Jordaan buurt met vriende op die straathoeke te staan en ‘n bier drink as die son gaan onder. Mense vaart in klein huurbote op die water met ‘n paar bottels wyn of bier en almal waai aan mekaar. Ons loop van kroeg tot kroeg net soos almal anders as die skemer val, “onde