holland.co.za - Holland | The Netherlands

Example domain paragraphs

Asof dit nie erg genoeg was dat ons forseer was om in ons eie huise te bly nie, al sou niemand dit voor 2020 geglo het nie, blyk dit nou dat dit nie lank is voor ons eie asem gemeet en getel sal word nie! ‘n Nederlandse Bankier en professor, Barbara Baarsma van Rabobank, wil vir burgers persoonlike jaarlikse CO₂ kwotas gee! Sy het vroeër die maand die skokkende voorstel gemaak op die besigheidsbesprekingsprogram, “ Zakendoen ” op BNR-radio. Die voorstel is glo om in die toekoms persoonlike CO₂ emissies te b

Enjoyed this post? Share it!

Categories: Afrikaans , Amsterdam , Economy , Europe , Flights , Holland , Nederland , Netherlands , News , Radio , Travel

Links to holland.co.za (42)